fbpx

Afrikaans in NZ

Ons praat Afrikaans in NZ

Onthou jy die dae van n Afrikaanse Sangers op Radio, Riaan Cruywagen op Afrikaanse TV, Dink jy terug aan groot familie Sondag middag etes met skaapboud, Verlang jy om Afrikaans te hoor?

Ons weet dat al die Engelse terme nie altyd sin maak in NZ nie. Skielik is alles vreemd. Jy ruil n Checkers vir Countdown en nou skielik is daar geen karwagte nie. Jy lewe wel onbevrees maar sukkel sonder Afrikaans. Jy tel die telefoon op en bel en erens andwoord n vreemdeling jou in Engels.

En dan kom jy ook agter dat die Engels ook heel anders as in ouland is.

Bel ons. Ons is ten volle Afrikaans. Ons diens is daar vir jou en ons help jou weer tuis voel.

Praat Afrikaans. Praat met jou mense.

Welkom tussen jou mense.

Vra my oor Verbande, Lewensdekking, Ongeskiktheid, ACC, KiwiSaver, Inkomste Beskerming.

Kontak n makelaar wat alles vir jou kan verduidelik in Afrikaans. Laat ons jou help.

Ons praat Afrikaans want ons is Familie.